Millions of titlesEvery book you're looking for
Carbon-neutral shippingFree on orders over $39.99
Fast shipping worldwideDelivered to your door
Lois is baie lief vir die natuur en vind groot berusting daar vir 'n wegbreek van haar besige lewe as verpleegster met veeleisende ure, hulp aan gemeenskap in aftye, bidure en besoeke. Sy is ook lief vir kunswerk, en skilder graag wanneer sy tyd het. Haar groot passie ismense, verhoudings en sy reis ook baie. Haar liefde vir die pad (of vliegtuig) verskaf gereeld geopende geleenthede vir Sy Koningrykse werk. Saai saaier saai... Die Here sal natmaak en laat groei.
- Author:
- Lois L
- Publisher:
- Digital on Demand
- Publication Date:
- May 01, 2021
- Number of pages:
- 92 pages
- Language:
- Afrikaans
- Binding:
- Paperback
- ISBN-10:
- 062092313X
- ISBN-13:
- 9780620923132