Skip to main content
Free carbon-neutral shipping over $39.99  ·  Thousands of books on sale — sale ends soon

Dokter Karli

by Sina Hattingh

Independently Published

Paperback or Softback 214 pages Feb 26, 2023

(No reviews yet) Write a Review
Millions of titlesEvery book you're looking for
Carbon-neutral shippingFree on orders over $39.99
Fast shipping worldwideDelivered to your door
As Onkoloog word dr. Karli baie hoog aangeskryf en leef sy net vir haar werk en pasiënte. Haar lewe verander skielik toe haar pad kruis met die van 'n baie aantreklike Chirurg. Hy raak dadelik verlief op die beeldskone Karli, maar omstandighede maak dit moeilik vir hulle om bymekaar te wees. Tog, die liefde oorwin altyd en dit is nie lank voor dr. Malan Eybers haar hart wen nie. Hulle is dol gelukkig en geniet mekaar en word geseën met 'n pragtige gesin. Dr. Karli verruil haar beroep om voltyds ma te wees vir hulle drie kinders, Eben en die tweeling Sandra en Laura. In die tweede laaste jaar van die dogters se skoolloopbaan, verander hulle lewens drasties toe Karli en die dogters in 'n motorongeluk betrokke is. Karli, wat 'n geruime tyd siek voel, word met kanker gediagnoseer en haar hele lewe tuimel inmekaar. Waar sy soveel mense in die verlede gehelp het, moes sy nou self die kankermonster veg. Die lewe deel soms moeilike kaarte uit en Karli leer die stryd tussen lewe en dood ken. Pyn en lyding word deel van haar daaglikse bestaan, maar sy leer ook wonderlike mense ken in hierdie tyd. Die dood wag vir niemand nie en vra nie vrae nie. Soms sterf mense jonk, ander weer baie later, maar bowenal, niks kan ons van God se liefde skei nie.
Author:
Sina Hattingh
Publisher:
Independently Published
Publication Date:
Feb 26, 2023
Number of pages:
214 pages
Binding:
Paperback or Softback
ISBN-13:
9798379020118