Skip to main content
Free carbon-neutral shipping over $39.99  ·  Thousands of books on sale — sale ends soon

Sy was Siela

by Irize Loots

Createspace Independent Publishing Platform

Paperback or Softback 126 pages Jan 01, 2016

(No reviews yet) Write a Review
Millions of titlesEvery book you're looking for
Carbon-neutral shippingFree on orders over $39.99
Fast shipping worldwideDelivered to your door
Sy was Siela is die verhaal van Katrien, 'n jong vrou wat daagliks met die liefde worstel. Sy besef nie dat sy in haarself verdwaal geraak het nie. In haar alledaagse bestaan word sy via haar soeke na ware liefde met haar eie sielshunkering na verdieping gekonfronteer. Sy ontleed haarself en haar eie lewe tot op die bodem om te probeer verstaan waarom sy nie gelukkig is nie.Dit is egter uiteindelik nie die verloop van haar eie lewe en haar terugblik daarop wat haar die antwoorde bied waarna sy op soek is om innerlike rus te vind nie. 'n Dieper, ongekende sielswaarheid sal haar na die lewe terugbring, maar eers moet sy haar pad uit haar verdwaaldheid vind. Is dit Andrias wat haar sal terugbring, of Koen? Weet Katrien waarna sy regtig soek? As sy dit gevind het, sal sy dan rus vind?En wie, o wie is Benjamin? Wat het sy verhaal en hare in gemeen met mekaar? Dit is die misterie . . .
Author:
Irize Loots
Publisher:
Createspace Independent Publishing Platform
Publication Date:
Jan 01, 2016
Number of pages:
126 pages
Binding:
Paperback or Softback
ISBN-10:
1522959130
ISBN-13:
9781522959137