Skip to main content
Free carbon-neutral shipping over $39.99  ·  Thousands of books on sale — sale ends soon

TamatiestraaT

by Henning J. Van Vuuren

Createspace Independent Publishing Platform

Paperback or Softback 152 pages Mar 17, 2013

(No reviews yet) Write a Review
Millions of titlesEvery book you're looking for
Carbon-neutral shippingFree on orders over $39.99
Fast shipping worldwideDelivered to your door
Die veertienjarige Lelanie Louw se ma spring onverwags saam met haar nuwe man op 'n vliegtuig na Europa. Niemand het 'n idee wanneer om haar terug te verwag nie. Inteendeel, dit lyk al hoe meer vir die snipperige Lelanie of sy glad nie terugkom nie. Skielik moet sy en haar ouer broer Dewald by hul pa in sy woonstel intrek en teen wil en dank aanpas. Chambord-woonstelle in Pretoria huisves verskeie vreemde karakters, sommiges met verskuilde agendas - en soos enige kind weet, hou hoërskool al reeds genoeg uitdagings in. Asof hulle lewens nie genoeg ontwrig is nie, raak dinge lelik sodra Gustav Buitendach vir Dewald vra om vir hom 'n pakkie by die woonstel af te gee. As jy jonk is van gees sal jy die emosionele mallemeule saam met Lelanie geniet. Hierdie avontuur saam met die onnutsige Lelanie Louw was 'n finalis in die Sanlam / Tafelberg Jeugromankompetisie gedurende 2009/2010.
Author:
Henning J. Van Vuuren
Publisher:
Createspace Independent Publishing Platform
Publication Date:
Mar 17, 2013
Number of pages:
152 pages
Binding:
Paperback or Softback
ISBN-10:
1482767694
ISBN-13:
9781482767698