Skip to main content
Free carbon-neutral shipping over $39.99  ·  Thousands of books on sale — sale ends soon

Vlug van die Nag

by June Botha

Digital on Demand

Paperback 274 pages Afrikaans Oct 07, 2021

(No reviews yet) Write a Review
Millions of titlesEvery book you're looking for
Carbon-neutral shippingFree on orders over $39.99
Fast shipping worldwideDelivered to your door
Iewers in dié boeiende moordverhaal verloor Jört, hoofspeurder van Moord- en Roof, sy hart op die skynbare- en waarskynlik - eerbare moordenares, Luna, wat die vermoorde se kind op die nag van die moord ontvoer, en haar onder die veiligheid van haar erfporsie bring - daar waar die gesiene Jan Barnard, haar pa, tot sy ontsteltenis ontdek dat sy sogenaamde kleinkind die ontvoerde kind van die vermoorde is. As dit nie is vir speurdersersant Jört se skerpsinnige waarnemingsvermoë, sy breë bors - daar waar die hart nog op die regte plek klop - en sy beskermingsdrang om die vermoorde minnares se ontvoerde kind te vind nie, het die howe so wrintiewaar die onwrikbare Luna galg toe gestuur!
Author:
June Botha
Publisher:
Digital on Demand
Publication Date:
Oct 07, 2021
Number of pages:
274 pages
Language:
Afrikaans
Binding:
Paperback
ISBN-10:
1928530842
ISBN-13:
9781928530848